
Romeine 1:20 - God openbaar in die Spermwalvis
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Marinebioloog, Mariëtte Wheeler die koddige Spermwalvis, en hoe unieke die Here hom gemaak het.





