
SA regering se vierpunt-herstelplan wil stryd teen GBV versterk
Loading player...
Die regering sê sy vierpunt-herstelplan sal die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord versterk. Die plan beoog om polisiëring, ondersoeke, forensiese werk en vervolgings te verbeter, en sal fokus op onopgeloste moorde, verkragtings en ernstige seksuele misdrywe waarby vroue en kinders betrokke is. Mans en seuns word ook aangemoedig om hulle uit te spreek teen geweld en skadelike gedrag. Die adjunkregeringswoordvoerder, William Baloyi, het gemeenskappe aangemoedig om met die polisie saam te werk, misdaad aan te meld en oorlewendes te ondersteun:

