Jaco Strydom - Vuur verander jou

Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vuur verander jou” uit Matt 3:11
6 Oct 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andries du Toit oor Kwetter

Kwetter is ’n splinternuwe simkaart projek waar jy data en lugtyd kan koop teen bekostigbare pryse. Andries du Toit Bestuurder van digitale besigheidstrategie en innovasie by Maroela Media, is reg om ons meer te vertel.
14 Oct 1AM 4 min

Charles van Onselen employee care to businesses

Janine van Niekerk speaks to Charles van Onselen, who represents “Leap Care”, an organisation with a missional agenda to serve in the marketplace. Their mandate is “employee assistance with a difference.”
14 Oct 1AM 18 min

Gebede vir matrieks

Radiokansel luisteraars wat amper 40 minute lank intree vir elke liewe matriek in hierdie land vir vrede (by die eksamen en by die huis), helderheid en dissipline en die teenwoordigheid van die Here in hulle eindeksamens.
13 Oct 1AM 40 min