
Woensdag, 7 Oktober 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Diamante is lankal nie meer die uitblinker in die Namibiese ekonomie nie. Eerste minister Elijah Ngurare sê die regering doen alles in sy vermoë om die sektor te red. En die konstruksiebedryf is in hul noppies oor 'n hofuitspraak wat 'n stokkie voor die samesmelting van sementreuse steek. KosmosKapitaal gesels met uitvoerende hoof van die Federasie vir die Konstruksiebedryf in Namibië, Bärbel Kirchner.

