
Kabinet vra vir gestandaardiseerde verslagdoeningsvorm vir regeringsdienste
Loading player...
Die kabinet het die ministerie van inligting- en kommunikasietegnologie beopdrag om ’n gestandaardiseerde verslagdoeningsvorm te ontwikkel vir regeringsdienste wat aanlyn beskikbaar is. Die minister van IKT, Emma Theofelus, het meer:

