
Adjunk-nasionale polisiekommissaris in SA kry trekpas
Loading player...
Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, is met onmiddelike ingang uit die polisie ontslaan. Hy is voor 'n tugkomitee gedaag oor ernstige bewerings van korrupsie, magsmisbruik en bande met die misdaadwêreld. Hy staan ook tereg op aanklagte van verkragting, mensehandel en die seksuele gereedmaking van 'n minderjarige. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê Sibiya se vertrek word as oneerbare ontslag beskou omdat hy bedank het terwyl die tugsaak nog aan die gang was:

