
NNN vertrek op staatsbesoek na Angola
Loading player...
Namibië en Angola is gereed om hul jarelange verhouding na 'n hoër vlak te neem, met president Netumbo Nandi-Ndaitwah wat vanadg tot Dinsdag 'n staatsbesoek aan Luanda sal aflê. Dit sal die eerste sitting van die Angola-Namibië Bi-nasionale Kommissie wees, waar die twee lande se presidente samewerking sal versterk oor kwessies wat beide lande regstreeks raak. Die presidensiële woordvoerder, Jonas Mbambo, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

