
Reaksie stroom in ná die afsterwe van voormalige presidentsvrou, Penehupifo Pohamba
Loading player...
Reaksie stroom van heinde en verre in ná die afsterwe van die voormalige presidentsvrou, Penehupifo Pohamba, wat oor die naweek op die ouderdom van 78 jaar oorlede is. Voormalige eerste minister Nahas Angula het met Kosmos 94.1 gepraat.

