
ZANU-PF betuig medelye ná die afsterwe van voormalige presidentsvrou Penehupifo Pohamba
Loading player...
Die ZANU- PF party het uit Harare in Zimbabwe gereageer op die dood van die voormalige presidents vrou Penehupifo Pohamba. Die ZANU- PF party woordvoerder, Christopher Mutsvangwa het met Kosmos 94.1 nuus uit Harare gepraat.

