Erin Patience van I AM Youth oor die Pennesakkieprojek

Loading player...
As deel van Radiokansel se 45ste bestaansjaarvieringe het ons ’n Pennesakkie Gevul met Hoop van stapel gestuur om in die volgende generasie te belê. Danksy die ruimhartigheid en ondersteuning van ons luisteraars, skenkers, borge en vennote kon meer as 2 000 Graad 12-leerders pennesakkies met noodsaaklike eksamenskryfbehoeftes en boodskappe van hoop ontvang. Erin Patience van I AM Youth was deel van die span wat Pennesakkies gaan uitdeel het.
27 Oct 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom - Kom ons pas in by Jesus se droom

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag gaan oor “Kom ons pas in by Jesus se droom.”
3 Nov 12AM 2 min

Rom 1:20 - God openbaar in Vleikuikens

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So daar is ‘n klein voëltjie met n groot stem, die Vleikuiken. Ons gaan…
3 Nov 12AM 5 min