Albert Maritz - The boy behind the wardrobe

Loading player...
Bekende akteur en regiseur Albert Maritz gesels met Annelie oor die dokumenter "The boy behind the wardrobe" wat gaan oor Dr.Winston Wicomb se storie van groot word in 'n huis waar hy weggesteek is vir die samelewing tot die hoof dr. Chris Barnard se Labratorium wat geskiedenis gemaak het deur die span te lei wat dit reggekry het om 'n hart vir oorplanting te vevoer
22 Oct Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Phillipstown Draadkar Grandprix

Annelie gesels met Kay Fourie die stigter en voorsitter van die Phillipstown WireCar foundation oor die dokumentêr wat gemaak is oor hulle jaarlikse draadkar kompitisie genaamd Phillipstown Draadkar Grandprix wat genomineer is vir 'n Emmy toekenning
6 Nov 8 min

Ds Maartje van der Westhuizen

Ds. Maartje van der Westhuizen is gekies as die eerste vroulike voorsitter van die NG kerk se oosterlike sinode en is ook die onder voorsitter van die algemene sinode, sy het met Annelie kom gesels oor diensbare leierskap
20 Oct 22 min

Craig Hinds - Watershed

Die hoofsanger van Watershed, Craig Hinds, kuier by Annelie in die studio en gesels oor die band se 26 jaar in die bedryf, hulle nuwe single en hy het sy kitaar gebring
9 Oct 25 min