Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

Loading player...
Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
Chapters
  • 00:00 Verwagtinge van die verkiesing
  • 03:32 Gevolge van die demografiese golf
  • 05:44 Gesprekspunt oor tariewe
  • 08:18 Ontleding van verkiesingsuitslae
5 Nov Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104

In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die agtergrond van belangrike opkomende verkiesings in Europa, wat deurslaggewende veranderinge aan die politieke landskap teweeg kan bring.
9 Oct 33 min