Twee Egskeidings, Diep Trauma en Haar Uitroep: “Wees Net Lief Vir My!” | Carina Nel:
Loading player...
“My hart het ’n voorskoot aan, want dis wat ek my ouers sien dra het.”
Carina Nel van Albertinia vertel haar aangrypende lewensverhaal. Van ’n sorgelose kinderjare en ’n lewe van diensbaarheid in die weermag en SAPD, tot twee pynlike egskeidings, traumatiese ervarings en vier en ’n half jaar van rou en afsondering.
Sy praat openhartig oor die seer van gebroke verhoudings, die verlies van kontak met haar kinders en die verskriklike prys wat mense soms betaal om sogenaamd die vrede te bewaar.
Haar hartverskeurende uitroep: “Ag, wees net lief vir my!”
’n Rou, eerlike gesprek oor liefde, verwerping, selfwaarde en die diep wonde wat gebroke huwelike kan laat.
Baasraak saam Coach Freek – Ware stories. Ware mense. Ware lewe.
#Baasraak #CoachFreek #CarinaNel #BaasraakPodcast #AgWeesNetLiefVirMy #WareGetuienisse #Lewensverhale #Egskeiding #GebrokeHuwelike #EmosioneleGenesing #Verwerping #Trauma #Vergifnis #InnerlikeGenesing #ChristelikePodcast #GeloofHoopEnLiefde #HerstelNaEgskeiding #GodSeLiefde #VroueSeStories #BaasraakSaamCoachFreek