
Securicon: Veiligheid begin voor iets verkeerd loop
Loading player...
Desember kom vinnig nader, en soos jy bes moontlik vakansieplanne maak, het misdadigers planne van hul eie. Selfs op jou selfoon, sê Callum MacPherson en Gerald Erasmus vir Laeveld Brunch.

