![](https://static.iono.fm/files/p67/logo_2668_20191028_164115_600.jpg)
Willem Anker: Samsa-masjien
--:--
Aangebied deur Protea:
Soos Gregor van die Kafka-verhaal, ondervind Gregor Samsa ’n stelselmatige insekwording, wat deur sielkundiges, psigiaters en dokters toegeskryf word aan die ouditiewe en taktiele hallusinasies van dementia-lyers. Samsa-masjien het verskeie Kanna- en Fiësta- toekennings ontvang. Tertius Kapp gesels met die bekroonde drama-turg.