KAREL SCHOEMAN: ’N STEM, ’N STEMMING – TUSSEN TRADISIE EN MODERNITEIT
--:--
Filosoof Johann Rossouw ondersoek
aan die hand van 5 van Karel Schoeman se latere romans hoe die voormoderne wêreld (tradisie) waaruit die moderne wêreld gebore is, dit wat in die moderne wêreld skeefgeloop het, kan regstel.