GROOTSKERM - The Big Sick - 14 Oktober 2017

Loading player...
Regisseur: Michael Showalter
Skrywer: Emily V. Gordon; Kumail Nanjiani
Akteurs: Kumail Nanjiani, Zoe Kazan, Holly Hunter, Ray Romano
Annelie gee hom 'n 3 uit 5!

THE BIG SICK is geskryf deur en losweg gebaseer op die ware verhaal van Kumail Nanjiani en Emily V. Gordon. Dit gaan oor ʼn Pakistanse Moslem, wat as komediant ʼn bestaan probeer maak. Hy raak op ʼn Amerikaanse meisie gespeel deur Zoe Kazan verlief, maar sy ouers, en die verskille in politiek en godsdiens, staan in die pad. Kyk hoe hy met lekker galge humor al die struikel blokke oorkom
14 Oct 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min