#Celebvat5 Deon Groot

Loading player...
Deon Groot was 'n Groot sport en het aan Annelie Bouwer se #Celebrityvat5 deelgeneem op haar nuwe program #5to9metAnnelie. Hy moes 5 van haar snaakse vrae antwoord bv. Wie sal wen as Batman en Ironman teen mekaar sou baklei en hoekom?
7 Oct 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min