#Grootskerm - The Snowman

Loading player...
Regisseur: Tomas Alfredson
Skrywers: Matthew Michael Carnahan, Hossein Amini, Peter Straughan
Akteurs: Michael Fassbender, Rebecca Ferguson, Chloë Sevigny, Val Kilmer
Annelie gee hom 'n 1.5 uit 5!

The Snowman (gebaseer op die Noorweegse skrywer Jo Nesbø se boek met dieselfde naam) volg speurder Harry Hole (Fassbender) wat op 'n reeksmoordenaar genaamd "The Snowman" se spoor is. Die moordenaar vermoor vroue en bou dan 'n sneeuman buite hulle huise om die polisie te treiter.
21 Oct 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min