#Grootskerm - Thor: Ragnarok

Loading player...
Regisseur: Taika Waititi
Skrywers: Eric Pearson; Craig Kyle; Christopher Yost
Akteurs: Chris Hemsworth; Tom Hiddleston; Cate Blanchett; Idris Elba; Jeff Goldblum; Mark Ruffalo; Anthony Hopkins
Annelie gee dit 'n 4/5
Thor moet met die hulp van sy broer Loki; die Hulk/Bruce Banner; 'n Valkyrie en ander onwaarskynlike helde sy planee beskerm teen sy suster Hella die godin van die dood.
28 Oct 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min