#Grootskerm - Only the brave

Loading player...
Regiseur: Joseph Kosinski
Akteurs: Josh Brolin, Miles Teller, Jeff Bridges, Jennifer Connelly, James Badge Dale, Taylor Kitsch, Andie MacDowell
Skrywers: Ken Nolan, Eric Singer
Annelie gee die een 'n 4/5
Only the brave vertel die ware verhaal van die "Granite mountain hotshots". Deur hoop, vasberadenheid, opoffering en die strewe om families en gemeenskappe te beskerm, word die Granite Mountain Hotshots een van die mees elite brandbestryderspanne in die land. Terwyl die meeste mense van gevaar weghardloop, hardloop hulle na dit toe -om so omtesien na lewens, huise, en dit wat vir mense belangrik is, en smee 'n unieke broederskap wat in fokus kom met een noodlottige vuur in Yarnell, Ariz.
4 Nov 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min