Celebrity vat 5 - Edwin van der Walt

Loading player...
Die akteur Edwin van der Walt het dit gewaag om aan Annelie se #Celebrityvat5 deel te neem... Luister hier na die podcast om uit te vind hoe dit gegaan het. #5to9metAnnelie
13 Jan 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min