Celebrityvat5 - Jako Meyer

Loading player...
Die sanger Jako Meyer van die band Moses Metroman wat ook nou 'n solo kunstenaar is het aan #5to9metAnnelieBouwer se #Celebrityvat5 deelgeneem.
20 Jan 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min