Grootskerm - Deadpool 2

Loading player...
Akteurs:Ryan Reynolds, Josh Brolin, Morena Baccarin, Zazie Beetz, Brianna Hildebrand, Brad Pitt, Regiseur: David Leitch Annelie gee hierdie een 'n 7.5 uit 10
DeadPool 2 vervolg op die eerste film. Wade Wilson het die afgelope 2 jaar baie suksesvol as huursoldaat en superheld misdaad laat les opsê. Maar nadat een van sy vyande sy meisie vermoor wil hy wraak neem...
26 May 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min