John Owens Tekkie Tax Hobbo dag

Loading player...
Annelie het met voormalige Mnr. Suid Afrika en Tekkie Tax ambassadeur John Owens gesels oor hulle Tekkie Tax Hobbo dag inisiatief.
27 Jun 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min