Grootskerm - Oceans 8

Loading player...
Regisseur: Gary Ross Skrywers: Gary Ross; Olivia Milch Akteurs: Sandra Bullock; Cate Blanchett; Anne Hathaway; Mindy Kaling; Sarah Paulson; Awkwafina; Rihanna; Helena Bonham Carter

Die rolprent volg op 'n groep vroue, onder leiding van Debbie Ocean (Sandra Bullock), die suster van Danny Ocean, wat 'n hoogs gesofistikeerde inbraak by die jaarlikse Met Gala in New York City beplan.
30 Jun 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min