Romanz Onderhoud

Loading player...
Die manne van Romanz het by Annelie in die ateljee kom kuier en opgewonde gesels oor hulle reünie vertoning by Gospel Skouspel sowel as waarmee hulle die laaste ruk besig was.
24 Aug 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min