#GROOTtrauma 07 November 2018

Loading player...
Mike Bolhuis en Werner Koekemoer gesels oor hul laboratorium resultate van Herbal blend en wat die produkte bevat. Dr Carin Claasen kuier ook later in die program saam en vertel meer oor beroertes. Dr Jaco van Niekerk en Xander Loubser (Best Care) kuier in die ateljee.
7 Nov 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 17 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco…
17 Jun 39 min

#GROOTtrauma | 10 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? >Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam >Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? >CPR en AED bewusmaking >Dr Jaco se wenk vir…
10 Jun 49 min

#GROOTtrauma | 3 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter noodhul-tegniek word gebruik wanneer iemand verstik en nie kan asemhaal nie? >Wêreld Melkdag >Wat is sepsis? >Is Dit Uitbranding... of Jou Skildklier? >Dr Jaco se wenk vir die week
3 Jun 39 min

#GROOTtrauma - 20 Mei 2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: Groot Hofuitspraak oor Privaat Gesondheidsorg in Suid-Afrika Ebola-uitbraak in die DRC: Moet Suid-Afrikaners bekommerd wees? Nikotien-sakkies: Die Nuwe Generasie van Verslawing? Dr Jaco se wenk vir die week
21 May 32 min

#GROOTtrauma - 13 Mei 2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus – en nou is daar nuwe ontwikkelings…
14 May 31 min