#GROOTtrauma Volledige onderhoud met Dr Bennet Omalu oor CTE

Loading player...
Hier is die volledige telefoon onderhoud met Dr Bennet Omalu oor CTE (Chronic traumatic encephalopathy). Die bekende Amerikaanse akteur, Will Smith het Dr Bennet Omalu se rol vertolk in die film, Concussion. Dr Jaco van Niekerk lei die onderhoud.
17 Jul 2019 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 11 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”? >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan…
11 Feb 41 min

#GROOTtrauma | 4 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle? >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria >Wat…
4 Feb 39 min

#GROOTtrauma | 28 Januarie

>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.
28 Jan 34 min

#GROOTtrauma | 21 Januarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?…
21 Jan 45 min