Lynné de Jager poog om 'n nuwe Guinness World Record op te stel

Loading player...
Die besigheidsvrou en voormalige Mevrou Suid-Afrika 2012, Lynné de Jager, het haar oog op ‘n nuwe Guinness Wêreld Rekord. Hier vertel sy meer.
27 Jul 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min