Lance James kuier in Gister Se Grotes (Swansong)

Loading player...
Lance James sê hoe dit voel om 'n nuwe album, Swansong, op 81 vry te stel. Deel 'n paar loopbaan hoogtepunte van meer as 60 jaar in die musiekbedryf en verklap hoe dit nou met hom gaan, na sy gesondheid die afgelope jaar 'n knou gevat het.
4 Aug 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min