Lunch Punch: Liefling-sangeres Charne Hugo Oor Top Model South Africa 2020

Loading player...
Die Liefling-sangeres Charne Hugo, het hierdie jaar deelgeneem aan Top Model South Africa 2020: 'n Prestige geleentheid waar daar nie net op die uiterlike alleen gefokus word nie, maar ook op karakter en dit bied ‘n platform vir jong modelle om hul uniekheid uit te leef. Charne was deel van die diverse kategorie.
28 Feb 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min