Laudo Liebenberg - Kan nie wag enkelsnit onderhoud

Loading player...
Ek en Laudo Liebenberg chat oor sy eerste Afrikaanse enkelsnit Kan nie Wag; oor Lockdown en die vooruitsig na nog nuwe musiek
28 Mar 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min