Reg of Verkeerd 14 April 2020: Vakansie verblyf kanselasie wetgewing en meer oor fopnuus

Loading player...
Ouma Ramaru van die Consumer Goods Ombudsman, James Welman (Welman Bloem prokureurs) en Lekkeslaap deur meer oor jou reg as verbruiker wanneer dit kom by terugbetaling van vakansie verblyf gelde gedurende die inperking en Susan Lombaard (Uitvoerende hoof van maroelamedia.co.za) gesels oor fopnuus.
14 Apr 2020 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 11 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”? >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan…
11 Feb 41 min

#GROOTtrauma | 4 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle? >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria >Wat…
4 Feb 39 min

#GROOTtrauma | 28 Januarie

>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.
28 Jan 34 min

#GROOTtrauma | 21 Januarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?…
21 Jan 45 min