Lunch Punch: Lizz Meiring, Wynand van Vollenstee & Cindy Swanepoel oor die invloed van Covid-19 op die vermaakbedryf

Loading player...
Die akteurs Lizz Meiring, Wynand van Vollenstee & Cindy Swanepoel vertel hoe Covid-19 die vermaaklikheidsbedryf tans beïnvloed, verklap hoe hulle tydens die inperkingstyd uit die moeilikheid bly en innoverende planne maak.
23 Apr 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min