Lunch Punch: Sangers Anna Davel & Elandre Schwartz oor die impak van Covid-19 op hulle loopbane

Loading player...
Anna Davel gesels oor die harde realiteit en impak wat Covid-19 op plaaslike uitvoerende kunstenaars, insluitend haarself het.

Die bekende Suid-Afrikaanse sanger Elandre Schwartz, wat bekend is vir treffers soos “Vuur Op Die Water” en sy weergawe van “Tougher Than The Rest” vertel hoe hy hierdie tyd benut.
23 Apr 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min