Lunch Punch: Retief Burger oor Jou Groot Kuier

Loading player...
Wanneer ‘n mens aan die aanbiddingsleier, liedjieskrywer en leraar, Retief Burger dink, dink jy aan iemand wat lig en hoop bring, inspireer en oplig. Tog was hy op ‘n stadium in sy lewe, terwyl hy op die kruin van sy loopbaan was, gekonfronteer met die lewe se donker kant. Dis maar net een van die temas wat hy aanspreek in sy aanlyn kuier Donderdagaand, 04 Junie 2020 om 19:00.
3 Jun 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min