KOPSKUIF - Quintom Adams - Covid-19 Psigologiese impak op leerders en opvoeders

Loading player...
13.06.2020 - Quintom Adam, Shackbuilder, 'n onderwysmeningsvormer, opvoedkundige sielkundige en gemeeskapleier. Die vrees, kommer en angs is waarneembaar op die gesigte, in die stemtone en optredes van opvoeders en leerders. Covid -19 het grootskaalse psigologiese impak op mense veral ons leerders en opvoeders wat nou geforseer is om terug skool toe te keer
13 Jun 2020 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min