Brunch met Annelie - Moses Metro Man

Loading player...
Moses Metro Man het by Annelie in die ateljee kom kuier en kom gesels oor lockdown, die band wat nou 10 jaar oud is en natuurlik hulle nuwe musiek.
17 Jun 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min