Lunch Punch: Sandra Prinsloo oor Oscar En Die Pienk Tannie Aanlyn

Loading player...
Die veteraan-aktrise, Sandra Prinsloo, stel haar verhoogproduksie Oscar En Die Pienk Tannie vir 'n beperkte tyd aanlyn beskikbaar. Ons sluit telefonies by haar aan, waar sy met ons gesels vanaf die hawe.
3 Jul 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min