Brunch met Annelie/Praat ek Luister - Depressie - Dr. Franco Colin

Loading player...
#PraatEkLuister probeer fokus op geestesgesondheid en emosionele probleme waarmee luisteraars sukkel. Hierdie week het Annelie met Dr. Franco Colin, 'n Psigiater van Pretoria, gesels oor Depressie.
23 Jul 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min