Lunch Punch: Christian Heath oor The Letter

Loading player...
Christian Heath se album is hierdie jaar as Beste Pop Album genomineer by die 26ste SAMA toekennings. Hy vertel ons meer oor sy nuwe enkelsnit "The Letter".
4 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min