Praat ek luister - Verslawing - Anel Bekker

Loading player...
Hierdie week fokus ons op Verslawing. Anel Bekker is 'n verslawings spesialis wat met Annelie kom gesels het oor wat verslawing is, hoe dit behandel word en waar mens kan hulp kry.
6 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min