Spreeklewe 29 Julie 2020

Loading player...
Saam oordink en beleef ons God se liefde en genade en raak ons net weer vir ‘n oomblik stil in Sy teenwoordigheid. Hierdie week kyk ons 1 Pet 5:5b-7
29 Jul 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min