Lindie Strydom neem die #BrunchmetAnnelie oor

Loading player...
Lindie Strydom het die #BrunchmetAnnelie oorgeneem op Grootfm se 7de verjaarsdag en met Annelie gesels oor hoe sy in radio ingekom het en wat haar droom is vir Grootfm
5 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min