Praat ek luister - PTSD

Loading player...
Annelie gesels met Dr. Melissa Janse van Rensburg oor Post Traumatiese Stres Versteuring. Wat is die simptome, hoe word dit behandel en waar kan mens hulp kry.
13 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min