Lunch Punch: Mandi du Plooy-Baard in Vrouemaand

Loading player...
Ons onderbreek Mandi du Plooy-Baard terwyl sy besig is met 'n fotosessie. Sy vertel in Vrouemaand waar haar loopbaan begin het, gee raad aan aspirant-akteurs en verklap hoe sy al die balle gelyktydig in die lug hou.
14 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min