Retief Burger en Riana Nel Onderhoud

Loading player...
Retief Burger en Riana Nel se nuwe enkelsnit, Die Seën is besig om oral aangestuur te word, soos mense die boodskap waardeer dat die Here nogsteeds Sy kinders seën, ten spyte van alles. Hulle het ook baie rede om daarvan oortuig te wees soos hulle saamgesels oor beide se nuwe babatjies in die huis, hulle huwelike, en die baie werk wat hulle het ten spyte van die grendelstaat. God.Bly.Goed.
20 Aug 2020 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ockert Joubert bied die Stiltetyd app

Janine van Niekerk gesels met Ockert Joubert wat die Stiltetyd app ontwikkel het wat o.a. die Bybel in Afrikaans vir jou hardop kan lees. Let wel die vertalings is nie die oorspronklike Bybelvertalings nie, dit is direkte vertalings van Engelse Bybels soos die KJV.
30 Jul 2AM 18 min

Fabian Nathan - He is SO good

Nadat hy jare lank teen dwelmverslawing gestry het, het hy op die badkamervloer gelê en na asem gesnak. Terwyl hy gestik het en op die punt was om te sterf, het hy 'n eenvoudige Sondagskoolgebed onthou wat gewys het na die Een wat asem gee. In sy oomblik van desperaatheid…
29 Jul 1AM 14 min

Did you know

We start off the program with something truly interesting! Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to…
29 Jul 1AM 2 min