Praat ek luister - Huweliksbegeleiding- Dr. Pieter Visser

Loading player...
Dr. Pieter Visser en Annelie gesels oor voor-huwelikse-begeleiding en huweliks-begeleiding op Praat ek luister. Wat is voor-huwelikse-begeleiding en wanneer is huweliks-begeleiding/berading nodig?
20 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min