Suzette Ferreira - Annique Theron

Loading player...
Ter viering van vrouemaand gesels Annelie met die dogter van Dr. Annique Theron - Suzette Ferreira. Hulle gesels oor die maatskappy wat haar ma begin het, die Rooibos "ontdekking" haar ma as besigheidsvrou en entrepeneur en as voltydse ma.
21 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min